Ander dienste

Orania bied verskeie dientste en vele eetplekke.

  • Heerlike kos beskibaar by ( aan die Oewer restuarant ) langs die rivier
  • Drank en kos beskikbaar by die Zebra en Mijnheer in Stokkiedraai Sentrum
  • Gratis Toer van Orania (Kan gereël word vir u )
  • Die gemeenskap swembad is oorkant ons kan ook gerus daar braai.

Ons selfsorg bied die volgende:

Tolbosselfsorg
Volle twee kamer woonstel met stort, kombuis en sitkamer.
1Kombuis
2Kamers
1Dubbelbed
2Enkelbed
1Stort
1Braaiarea
R700.00 Per nagPrys: