Bespreking:

Persone:      Kamers: 

Tolbosselfsorg verwelkom u!


            Dwarrel, dwarrel
            Seën
            Goedheid
                        Guns
                        Na Ons

Tolbos aanbiedinge

  • DStv
  • 'n Gratis toer kan gereël word.
  • Lugreëling
  • Gratis WI-FI

Ligging

Ons is in Orania grootdorp geleë(Orania Oos) skuins oorkant gemeenskap se swembad waar die Koeksister Monument geleë is . U kan vrymoedigheid neem om daar te gaan braai.

Oniksstraat 68
Orania
060 956 9106
073 555 4181